Onderwerp jou aan die regering (Rom 13)

Onderwerp jou aan die regering (Rom 13)

Lees Romeine 13:1-7 Ons president het onlangs aangekondig dat die grendeltyd met nog twee weke verleng word. Waar ons gehoop het om teen die tyd met meer vryheid te kan beweeg, is dit nie die geval nie. Soos die grendeltyd al hoe langer duur, word mens al hoe meer...
Werk: straf of seën?

Werk: straf of seën?

Hierdie tyd van die jaar is meeste mense moeg. Baie van ons sien uit na die vakansie. Ons is moeg gewerk en voel nie altyd asof dit wat ons doen waardeer word nie. Waarom is werk so moeilik? Word ons dalk met werk gestraf? Hoe behoort ons as Christene werk te sien? Is...