Waarom ek my siening oor die doop verander het

Waarom ek my siening oor die doop verander het

Alles het begin in Mei 2010 toe die Here my uit genade alleen gered het. Voor dit was ek vir ‘n klomp jare (ongeveer 15 jaar) buite die kerk waartydens ek heeltemal afvallig geword het. Alhoewel ek as ‘n jongman aangeneem en voorgestel was in die NG Kerk, het ek nie...