Openbare Geloofsbelydenis

Openbare Geloofsbelydenis

GELOWIGES DOEN OPENBARE ‘BELYDENIS-AFLEGGING’. Die vraag word deesdae al meer gevra: Waarom doen gelowiges openbare geloofsbelydenis (of belydenis-aflegging soos dit bekendstaan)? ʼn Kort antwoord hiervoor, is: Want die Heilige Gees werk dit in gelowiges om hulle...