In Vitro Bevrugting

In Vitro Bevrugting

Mediese etiek en die Kerk Baie getroude gelowiges is in stille eensaamheid hartseer oor hulle kinderloosheid. Hulle gaan van dokter na dokter, van behandeling na behandeling en moet tussendeur talle besluite neem. Moeilike besluite. Besluite wat dikwels baie “grys...
Die onvergeeflike lastering teen die Gees

Die onvergeeflike lastering teen die Gees

DIE ONVERGEEFLIKE LASTERING TEEN DIE GEES IN MATTHEUS 12:31,32   In Mattheus 12:31,32 vind ons die verwysing na sonde wat nie deur God vergewe word nie: “Daarom sê Ek vir julle: Elke sonde en lastering sal die mense vergewe word, maar die lastering teen die Gees...
Die sonde tot die dood

Die sonde tot die dood

Die “sonde tot die dood” in 1 Johannes 5:16 1 Johannes 5:16 wek by ons baie vrae, maar veral een: wat is die sonde tot die dood? “As iemand sy broeder ’n sonde sien doen wat nie tot die dood is nie, moet hy bid, en Hy sal hom die lewe gee—vir die wat nie...
Sabbat & Sondag

Sabbat & Sondag

Sondeval, twis en ons rus Deesdae word die vraag rondom die Sabbatdag en Sondag taamlik gereeld gehoor. Vrae wat ‘n mens tipies hoor is: – “Wanneer het die Sabbat verander na Sondag?” – “Moet ek kerk toe gaan op ‘n Sondag? Ek voel ek ontmoet God op die...