[advanced_iframe src=”//html5-player.libsyn.com/embed/episode/id/10871365/height/90/theme/custom/thumbnail/yes/direction/backward/render-playlist/no/custom-color/87A93A/” height=”90″]

Ons leef in ‘n wêreld waarin daar soveel verskillende stemme opgaan oor wat dit beteken om ‘n Christen te wees. 72% Persent van Suid Afrika se inwoners noem hulself “Christene”

Daarom fokus ons in hierdie reeks op wat dit beteken om ‘n ware “Bybelse Christen” te wees – en hoe die lewe van so ‘n persoon lyk.

In hierdie eerste episode kyk ons veral na die volgende punte:

  1. Wat is “Bybelse Christenskap”? 1”55
  2. Waarom praat ons van Bybelse Christenskap? 09”13
  3. Samevatting van hoe so ‘n lewe lyk (Handelinge 2).  20”10