‘n Dopper moet sy Bybel lees

‘n Dopper moet sy Bybel lees

Dit pynig my intens dat die Gereformeerde Kerke se belydenis oor homoseksualiteit sonder meer as homofobies afgemaak word. ‘n Mens kan Francois Lion Cachet se opiniestuk, ‘n Dopper kan ook gay wees’, (Rapport, 5 Julie 2020) opsom in die volgende woorde: strooipoppe en...
Gee ag op mekaar se virtuele verhouding met God

Gee ag op mekaar se virtuele verhouding met God

In ons haastigheid om seker te maak dat ons ‘n virtuele platform het waarvan af ons vir (aanvanklik) drie weke kon bedien, het ons nooit gestop en ‘n paar belangrike vrae gevra nie.  Die meeste predikante en hul vrouens het gespartel om vinnig vertroud te raak met...
Waarom ek my siening oor die doop verander het

Waarom ek my siening oor die doop verander het

Alles het begin in Mei 2010 toe die Here my uit genade alleen gered het. Voor dit was ek vir ‘n klomp jare (ongeveer 15 jaar) buite die kerk waartydens ek heeltemal afvallig geword het. Alhoewel ek as ‘n jongman aangeneem en voorgestel was in die NG Kerk, het ek nie...
Onderwerp jou aan die regering (Rom 13)

Onderwerp jou aan die regering (Rom 13)

Lees Romeine 13:1-7 Ons president het onlangs aangekondig dat die grendeltyd met nog twee weke verleng word. Waar ons gehoop het om teen die tyd met meer vryheid te kan beweeg, is dit nie die geval nie. Soos die grendeltyd al hoe langer duur, word mens al hoe meer...