[advanced_iframe src=”//html5-player.libsyn.com/embed/episode/id/6956552/height/90/theme/custom/autoplay/no/autonext/no/thumbnail/yes/preload/no/no_addthis/no/direction/backward/render-playlist/no/custom-color/87A93A/” width=”100%” height=”120″]

Marnix Boersema, Jan-Louis Lee en Jaco de Beer gesels saam oor geestelike oorlogvoering. Daar is gewoonlik twee oordrewe begrippe van hierdie tipe oorlogvoering. Mense maak of te min daarvan, of te veel. Die Bybel praat wel van iets soos geestelike oorlogvoering, maar deesdae hoor mens soms dat jy bv. ‘n “generasie vloek” moet verbreek. Of, ‘n mens dra vloeke en se├źn deur middel van voorwerpe oor. Luister hoe ons oor hierdie tipe aspek van die geestesoorlog en meer gesels.