[advanced_iframe src=”//html5-player.libsyn.com/embed/episode/id/16295450/height/90/theme/custom/thumbnail/yes/direction/backward/render-playlist/no/custom-color/87A93A/” height=”90″]

Is teologie net bedoel vir predikante? Of dalk ouderlinge? In hierdie episode gesels ons oor die gedagte dat elke persoon eintlik ‘n teoloog is – selfs al besef jy dit nie eers nie, of al ontken jy dit.

So, waarom glo jy wat jy glo? Hoekom behoort jy aan ‘n sekere kerk? Dit is belangrike vrae wat ons vir onsself moet uitmaak, en waarvoor ons ook ‘n verantwoordelikheid voor God het. Wat ek bely gaan ek glo en gaan ek leef.

Hierdie eerste episode dien as ‘n inleiding en vertrekpunt vir die reeks oor die gereformeerde leer.

04: 20 Die mens is geskape met ‘n gods-besef, maar nie almal dien God nie

15:20 Wat beteken dit om gereformeerd te wees?

35:30 Hoe lyk ware gereformeerdheid in ons plaaslike kerke?