[advanced_iframe src=”//html5-player.libsyn.com/embed/episode/id/16742030/height/90/theme/custom/thumbnail/yes/direction/backward/render-playlist/no/custom-color/87A93A/” height=”90″]

Alles in die Gereformeerde teologie is daarop gefokus om die aandag te vestig op Jesus Christus as die Een deur wie God redding en lewe gee. Daar is nie plek vir iets of iemand anders waarop ons, ons geloof kan bou nie.

1:30 Wat beteken dit as ons sĂȘ dat Gereformeerde Teologie “Christus-gesentreerd” is?

18:00 Hoe lyk dit prakties?

24:10 Wat gebeur as jou lewe en teologie nie Christus-gesentreerd is nie?

34:50 Misken ons die werking van die Heilige Gees?