[advanced_iframe src=”//html5-player.libsyn.com/embed/episode/id/16935437/height/90/theme/custom/thumbnail/yes/direction/backward/render-playlist/no/custom-color/87A93A/” height=”90″]

Hierdie is die laaste episode in ons reeks oor Gereformeerde teologie. Wat bedoel ons wanneer ons praat van ‘n geloof-alleen teologie? Kan ons enige iets bydra tot ons redding?

Indien nie, hoe verstaan ons dan “Goeie werke”? Wat is die plek daarvan in ‘n gelowige se lewe?

MINUUTMERKERS:

05:00 Wat is geloof?

22:53 Wat is geloof-alleen teologie?

32:12 Hoekom is Gereformeerde teologie spesifiek ‘n geloof-alleen teologie?

38:49 Wat is die verhouding tussen geloof en goeie werke?

45:45 Hoe werk ons heiligmaking?