[advanced_iframe src=”//html5-player.libsyn.com/embed/episode/id/16796753/height/90/theme/custom/thumbnail/yes/direction/backward/render-playlist/no/custom-color/87A93A/” height=”90″]

Verbondsteologie is Gereformeerde teologie wat ‘n afleinding is vanaf die Skrif waaruit ons kan aflei hoe God met die mens tewerk gaan en hoe Hy dan ook sy verlossingsplan uitvoer in Sy ewige raad.

02:54 Wat is ‘n verbond en waar kom dit vandaan?

35:58 Wat beteken dit as ek sĂȘ ek glo in verbondsteologie?

48:35 Wat is die alternatiewe oortuiging van verbondsteologie?

55:03 Paar praktiese implikasies