[advanced_iframe src=”//html5-player.libsyn.com/embed/episode/id/12574520/height/90/theme/custom/thumbnail/yes/direction/backward/render-playlist/no/custom-color/87A93A/” height=”90″]

Hierdie is die laaste episode in ons “Immanuel – God met ons!”- reeks. Ons kyk spesifiek na wat dit beteken as ons sĂȘ dat Jesus ons Advokaat is.

MY kinders, ek skryf hierdie dinge aan julle, dat julle nie moet sondig nie; en as iemand gesondig het, ons het ‘n Voorspraak by die Vader, Jesus Christus, die Regverdige. (1 Johannes 2:1)

Minuutmerkers:

  • Hoekom het ons ‘n Advokaat nodig? (2:30)
  • Is dit ‘n Bybelse gedagte dat Christus ons saak bepleit? (10:00)
  • As Jesus reeds vir ons ingetree het, het ons steeds ‘n Advokaat nodig? (24:30)