[advanced_iframe src=”//html5-player.libsyn.com/embed/episode/id/12346529/height/90/theme/custom/thumbnail/yes/direction/backward/render-playlist/no/custom-color/87A93A/” height=”90″]

Lukas 2:14  Eer aan God in die hoogste hemele en vrede op aarde, in die mense ‘n welbehae!

Hierdie is ons laaste reeks vir 2019 en die tema daarvan is: Immanuel: God met ons.

In hierdie episode fokus ons spesifiek op Christus se vleeswording.

  1. Ou Testamentiese Beloftes en hoekom die vleeswording nodig was (02:41)
  2. Nuwe Testamentiese Vervulling – God: Tabernakel onder ons (14:55)
  3. Jesus: Volkome God EN Volkome Mens (26:30)