[advanced_iframe src=”” height=”90″]

Wat gebeur met gelowiges en ongelowiges wanneer hulle sterf?
Wat is die verskil tussen serafs, gerubs en engele?

02:10 Wat gebeur met gelowiges en ongelowiges na die dood.

06:19 Die siel van gelowiges en ongelowiges is onsterflik.

13:58 In die hiernamaals is gelowige en ongelowige bewus van hul omgewing.

17:35 Wat is die verskil tussen serafs, gerubs en engele?

23:57 Gerubs is engele wat oor God se heiligheid waak.

30:32 Serafs is engele wat God se heiligheid besing.

35:03 Christene hoef nie demone te vrees nie.