[advanced_iframe src=”//html5-player.libsyn.com/embed/episode/id/17692352/height/90/theme/custom/thumbnail/yes/direction/backward/render-playlist/no/custom-color/87A93A/” height=”90″]

Herderskap definieer die verhouding wat ouers met hul kinders behoort te hĂȘ. Die Here verwag van ons om ons kinders op te voed tot Sy eer.

5:33  Waarom is herderskap nodig?

15:08  Wat het ons kinders nodig?

17:36  Wat is herderskap NIE?

23:54  Herderskap is om eerlik, opreg en regverdig te wees.

31:11  Hoe lyk herderskap in die praktyk?