[advanced_iframe src=”//html5-player.libsyn.com/embed/episode/id/13012397/height/90/theme/custom/thumbnail/yes/direction/backward/render-playlist/no/custom-color/87A93A/” height=”90″]

Ons kyk na onlangse nuusgebeure vanuit ‘n Bybelse perspektief:

  1. Verdraaiing van die geskiedenis deur ons President op 16 Desember (02:00)
  2. Sosiale media en PTSD (Post Traumatic Stress Disorder) (12:35)
  3. Die veldbrande in AustraliĆ« en die Coronavirus – hoe maak ons sin van natuurrampe? (23:00)