[advanced_iframe src=”//html5-player.libsyn.com/embed/episode/id/11916602/height/90/theme/custom/thumbnail/yes/direction/backward/render-playlist/no/custom-color/87A93A/” height=”90″]

Ons kyk na hierdie maand se nuusgebeure vanuit ‘n Bybelse perspektief:

  • Wiskunde is onderdrukkend vir die skole in Seattle (00:45)
  • Grantleigh: Godslasterlik of net kuns? (13:08)
  • CSE: Seksonderrig in skole (26:03)