[advanced_iframe src=”//html5-player.libsyn.com/embed/episode/id/13918427/height/90/theme/custom/thumbnail/yes/direction/backward/render-playlist/no/custom-color/87A93A/” height=”90″]

Daar kom veral nou gedurende die Covid-19 tyd verskeie samesweringsteorieë (“Conspiracy Theories”) na vore.

Ons het ‘n direkte uitsending op Facebook gehad, waar ons gesels het oor hoe Christene sin moet maak hiervan.