
Geen ander evangelie as verlossing in Christus alleen, uit genade alleen, deur geloof alleen
Liturgie:
Groet en afkondigings
Psalm 138:1, 4
Wetlesing
Psalm 25:2, 4, 5
Gebed
Skriflesing Galasiërs 1:6-10
Psalm 46:1, 6
Teks Galasiërs 1:6-10
Preek: Geen ander evangelie as verlossing in Christus alleen, uit genade alleen, deur geloof alleen.
Amenlied SB 24:1-3
Gebed
Kollekte
Slotsang Psalm 118:7
Seën