
Ons ontvang 3 geskenke in ons lewens deur Jesus
Liturgie:
Groet en afkondigings
Psalm 111: 1
Lesing van die wet
Psalm 111: 4,5
Gebed
Lesing doopformulier
SB 15: 1,2
Vraë en bediening van die Doop
Psalm 128: 3
Aan die gemeente
SB 15: 6,7
Dankgebed
Skriflesing: 1Johannes 3
Psalm 50: 7,11
Tekst: 1Johannes 3: 18-24
Preek
Psalm 73: 10
Gebed
Kollekte
Psalm 33: 11
Seën