Hierdie was ‘n direkte uitsending op ons Facebookblad (@scripturaweb), waartydens ons gesprek gevoer het oor veral twee luisteraarsvrae: “internet Nagmaal” & glossolalia (oftewel, die verskynsel van sommige mense wat in tale kan praat).

Ons volgende direkte uitsending vind DV plaas op 1 April om 11h00 op beide ons Facebook blad en YouTube kanaal (onthou om op ons YouTube kanaal in te teken, sodat jy in kennis gestel kan word van nuwe materiaal!).